Modulekode | GSO 182 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Slegs vir studente in kommunikasiepatologie en gesondheidswetenskappe Inleiding tot sleutelbegrippe en -prosesse in gemeenskapsontwikkeling met besonderde verwysing na belangrikste teorieë en voorstanders. Debattering van die toepasbaarheid van die gemeenskapsontwikkelingsbenadering in uiteenlopende plaaslike en streekskontekste. Oorsig van aanvegbare aannames met betrekking tot gemeenskappe, gemeenskapsontwikkelaars en die proses van gemeenskapsontwikkeling |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App